Hoekom Eben Donges, About Us
Akademie

Kliek op die foto vir meer van ons kleuterskool

Vertoonkas

Kliek op die foto vir meer van ons vertoonkas

Opvoedkundige Toer

Kliek op die foto vir meer van ons Opvoedkundige Toer 2011

Eben Dönges

Eben Dönges

Waar daar 'n geleentheid vir elke kind is!

 

Ons Skool:

  • Is trots Suid-Afrikaans
  • Handhaaf die hoogste akademiese standaarde
  • Ontwikkel gemeenskapsleiers
  • Ons praat Afrikaans en is die hartklop van die Mieliehoofstad

 

Leerderaktiwiteite

  • Skryf van berigte vir Ebie Vertoonkas, die kwartaallikse skoolkoerant
  • Entrepreneursdag
  • Verrykingsklasse
  • Snoepwinkel
  • Buitelugskool
  • Opvoedkundige uitstappies
  • Speletjiesdae